Op beide geleenthede was lekker gekuier en die drade weer opgetel. Dankie aan die manne wat vêr gereis het om die geleenthede by te woon. Ek dink hier veral aan Wallie, Adoons en vriend die 20 ste en André Weideman en Marí die 27 ste. Ook Theunis Bekker en Thelmi wat hul rit vanaf die Kaap na Wilderness so beplan het dat hulle ’n paar uur saam kon kuier.
Die 20 ste Desember 2014