Reitz: Heimat:
President Reitz-kamerwonings Heimat
  • Home
  • REITZ
    • Kortliks oor Reitz
    • Reitz 65 / Heimat 5 : Reünie 2013
    • Reitz 2008 : Blouwillem
    • Reünie Foto's 2013
    • Foto's '59 tot '62
    • Foto's '76 tot '79 (1)
    • Foto's '76 tot '79 (2)
    • Foto's 80's (1)
    • Ererol
  • HEIMAT
    • Agtergrond
    • Verblyf en Geriewe te Heimat
    • Aktiwiteite
    • Doen Aansoek
    • Rugby Kampioene! Beste Koshuis in SA
    • Heimat Jool 2014
    • Belangrike Nuus 2013
    • Heimat 5 : Reünie 2013
    • Foto's 1
    • Foto's 2
    • Foto's Jool 2013
    • Foto's Potch Julie 2013 HM
  • ROBBE
    • Teken in op Nuusbrief
    • Projekte
    • Beplande Mini - Reünie : George : Desember 2015
    • NUOR Komitee 2013 - 2018
    • NUOR Bydraes
    • Mini Reünie Maart 2014
    • Robbe Foto's
  • BESTUUR
  • REITZ BLOG
  • KONTAK ONS
  • Reitz : Klere

Koshuis se Bestuur

Heimat Mannerheim (Manskoshuis) is 'n privaatbestuurde koshuis vir studente wat in Bloemfontein studeer. 


Die koshuis funksioneer soos die ou kampuskoshuise in die sin dat die tradisies daarvan nagevolg word.

Dit sluit in:
  • Formele Huiskomitees (HK’s) wat deur die inwoners verkies word.
  • ’n HK bestaande uit ’n Primarius en verskeie verkose lede (senior inwoners) wie vir verskillende portefeuljes verantwoordelik is

Die HK’s is onder andere verantwoordelik vir:
  • Bou van koshuisgees en samehorigheid
  • Aanmoediging van inwoners om aan koshuis – en universiteitsaktiwiteite op alle gebiede deel te neem
  • Dissipline
  • Inskakeling van eerstejaars
  • Reël van gesonde studente-aktiwiteite vir inwoners
  • Aanmoediging om akademies te presteer
  • Bevordering van sport – en kultuurbedrywighedeGeestelike en emosionele ondersteuning
  • Skakeling met die hoofbestuur
  • Die hou van gereelde huisvergaderings om uitvoering aan bogenoemde te gee
  • Die koshuishoof hou oorkoepelende toesig en oefen beheer uit en skakel met studente-owerhede,


Hoofbestuur
Picture
Picture
Picture
Picture
Picture
  • Mnr. Christo Dippenaar – Senior koshuishoof 
  • Mnr. André Du Plessis  – Finansies 
  • Mev. Du Plessis -  Admin
Picture
Picture

Hierdie bladsy is moontlik gemaak deur Christo Dippenaar Prokureurs: http://www.christodippenaar.co.za/index.html
Picture
Powered by Create your own unique website with customizable templates.