Kontakvorm vir Reitz (Robbe) en Heimat Manskoshuis
Privaat Verblyf Studente Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein
Begin asseblief met die koshuisnaam in die onderwerp-veld:
Ons wil u graag van ons beste diens verseker en daarom is dit noodsaaklik dat u soveel inligting so bondig as moontlik verskaf. As u nie binne 72 uur 'n antwoord gekry het nie, stuur asseblief weer 'n e-pos.
- Gaan dan voort met u navraag of kommentaar
- Hou dit so kort moontlik asseblief
- Onthou asseblief dat President Reitz-kamerwonings geen verblyf verskaf nie en bloot vir oud - Reitz Heimatmanne is. (Robbe)