Reitz : Klere : Aankope
Die Nasionale Unie van Oud-Reitzmanne het 'n klerebank op die been gebring waar alle oud-Reitzmanne en huidige inwoners klere kan bestel.
- Die aankooppryse is minimaal 'opgemerk' - dus sal u asseblief die koerierkoste moet betaal.
- Bestellings word uitgevoer deur die koshuis.
- Klere wat nie in voorraad is nie, kan tydjie duur voor uitvoering van bestelling. Klere word op bestelling gemaak en moet dus in 'batches' gemaak word.
- Kontak asseblief vir Claude by koshuis vir bestellings - claude@reitzamelia.co.za of te 051 4361621. Praat met Claude of Heidi