President Reitz Kamerwonings (RKW)
  • Home
  • REITZ
    • Kortliks oor Reitz
    • Reitz 65 / Heimat 5 : Reünie 2013
    • Reitz 2008 : Blouwillem
    • Reünie Foto's 2013
    • Foto's '59 tot '62
    • Foto's '76 tot '79 (1)
    • Foto's '76 tot '79 (2)
    • Foto's 80's (1)
    • Ererol
  • RKW
    • RKW in 'n neutedop
    • Aktiwiteite
    • Doen Aansoek
    • Besoek Ons
    • Fotos:RKW RUGBY 2021
    • Fotos: RKW 7'S 2021
    • Fotos:RKW Koshuislewe-1
    • Fotos:RKW Koshuislewe-2
    • Huisfotos
    • Videos
    • Ererol
    • Tariewe
  • HEIMAT
    • Agtergrond
    • Rugby Kampioene! Beste Koshuis in SA
    • Heimat Jool 2014
    • Belangrike Nuus 2013
    • Heimat 5 : Reünie 2013
    • Foto's 1
    • Foto's 2
    • Foto's Jool 2013
    • Foto's Potch Julie 2013 HM
    • Ererol
  • ROBBE
    • Teken in op Nuusbrief
    • NUOR Komitee 2018-2023
    • Projekte
    • Beplande Mini - Reünie : George : Desember 2015
    • NUOR Bydraes
    • Mini Reünie Maart 2014
    • Robbe Foto's
  • Bestuur en Ons Span
    • Oor die Koshuis bestuur
    • Ontmoet die span:Koshuis bestuur
    • Ontmoet die span:Huiskomitee(HK)
    • Ontmoet die span: Personeel
  • REITZ BLOG
  • KONTAK ONS

Universiteit van die Vrystaat - University of the Free State
Kovsies

Picture
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) met sy Hoofkampus in Bloemfontein, die geregtelike hoofstad van Suid-Afrika en in die hart van die land, is een van die oudste Suid-Afrikaanse hoëronderwysinstellings. Ons ander twee kampusse is die Qwaqwa-kampus in die Oos-Vrystaat en die kleiner Suid-kampus in Bloemfontein 

Met die aanstelling van prof Jonathan Jansen as Visekanselier en Rektor op 1 Julie 2009, het ons ’n nuwe, dinamiese era betree. Prof. Jansen is nie net van plan om die instelling tot een van die beste universiteite in die wêreld te voer nie, maar ook vasbeslote om ons universiteit van ander universiteite te onderskei. Prof Jansen bring saam met hom ’n nuwe visie vir die UV, en vir die eerste keer staan ons universiteit op die punt om ’n leidende rol in Suid-Afrika te speel. 

Ons universiteit is ’n multikulturele, parallelmedium (Afrikaans en Engels) instelling met ’n geskiedenis wat ten nouste verweef is met dié van die Vrystaatprovinsie en Suid-Afrika, en toenemende met die van Afrika en die res van die wêreld. 

’n Breë spektrum van voorgraadse en nagraadse grade en diplomas word in sewe fakulteite aan meer as 33 000 studente aangebied, waarvan 28 186 op die Bloemfontein-kampus, 874 op die Suid-kampus en 4 260 op die Qwaqwa-kampus studeer. Altesaam 2 900 personeellede werk op die drie kampusse. 


Die fakulteite is:
  • Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
  • Opvoedkunde
  • Gesondheidswetenskappe
  • Geesteswetenskappe
  • Regsgeleerdheid
  • Natuur- en Landbouwetenskappe
  • Teologie

Ons is verbind daartoe om: 
  • ’n wêreldklas, betrokke universiteit van uitnemendheid en innovering en ’n plek van akademiese kundigheid vir Suid-Afrika en Afrika te wees;
  • ’n billike, diverse, nierassige, nieseksistiese, multikulturele, veeltalige universiteit te wees waar almal tuishoort en ’n gevoel van prestasie ervaar;
  • ’n leerorganisasie te wees waar institusionele kultuur, strukture en prosesse voortdurend beoordeel en herontwerp word om optimaal geskik vir sy doel te bly; en
  • ’n instelling te wees wat diversiteit as ’n bron van sterkte en gehalte koester.
Picture
AANSOEKVORMS 2015

Picture
2015 Prospektus

Picture
Beurse vir 2015

Picture
Roosters 2014

Central University of Technology - Sentrale Universiteit van Tegnologie
CUT

Picture

The Central University of Technology, Free State (CUT) is the foremost higher education institution in the heartland of South Africa, dedicated to quality education and training in science, engineering and technology. CUT has developed into a leading institution able to take its place on the national, as well as international, higher education landscape.

CUT, then still known as the Technikon Free State, opened its doors in 1981 with 285 students enrolled in mainly secretarial, art and design programmes. With the restructuring of the higher education landscape a few years ago, CUT embraced its new status as a university of technology and thus positioned itself to succeed as such. On 26 March 2004 the former Technikon Free State officially exchanged its “technikon” status for a tailor-made identity when its new name was published in the Government Gazette – a name that is a true reflection of what the university stands for: Central University of Technology, Free State.

CUT offers a wide range of qualifications in its four faculties, namely Faculty of Engineering and Information Technology, Faculty of Health and Environmental Sciences, Faculty of Management Sciences, and Faculty of Humanities. CUT also commands respect with its relevant research.

CUT offers programs in a wide field of interest.

Kursusse duur van 1 tot 4 jaar, afhangende van watter kursus u wil volg en watter akademiese kwalifikasie u nastreef: Nasionale Sertifikaat, Nasionale Diploma of Baccalaureus Graad.   

Bursaries are available.

Read about sport here.
Picture
Meer oor CUT
Picture
Kursusse
Picture
Aansoeke

Alles onder die hoof publiseer kom voor op http://www.ufs.ac.za/ en http://www.cut.ac.za/ en is noodsaaklike leesstof vir voornemende studente.
Powered by Create your own unique website with customizable templates.