GERIEWE EN KOSTE VIR HEIMAT MANNNERHEIM VIR 2016
Kliek op foto's om te vergroot
Heimat Mannerheim Private Manskoskuis betrek 'n nuwe perseel 150 meter suid van die Universiteit van die Vrystaat begin Januarie 2016. Die gebou is ’n splinternuwe ontwikkeling en is gegrond op die ou President Reitz Kamerwonings (Bungalow-konsep) wat op kampus was.
Dit word spesifiek volgens ons behoeftes gebou en gaan vir seker die BESTE fasiliteit vir mans studente in die LAND wees!
Elke vloer het 6 eenhede waarin 8 studente per eenheid woon. Daar is 5 vloere met 6 eenhede elk. Dus 48 studente per vloer.
Elke student in die eenheid het ’n ten volle gemeubileerde slaapkamer wat kan sluit. Daar is ook ’n lessenaar en stoel. Die 8 studente deel dan die 2 storte en die 2 toilette in die eenheid.
Elke eenheid het ’n kombuis met opwasbak, 4-plaat stoof, mikrogolf en groot yskas. Elke student het 'n sluitkassie in die kombuis vir kruideniersware.
Die ontspanningsarea in elke eenheid het stoele en koffietafel.

Sekuriteit:
Die perseel is omhein en daar is 24-uur fisiese sekuriteit.
Toegang tot die perseel, gebou en elke eenheid word Biometries beheer en slegs die inwoners het toegang daartoe.
Gaste moet ingeteken word.
Daar is CCTV wat gemonitor word.
6 De Vloer
Kafeteria en eetsaal waar die manne saam kan eet. (Bevorder koshuisgees).
Bond en kuierplek
Gimnasium
Onderdak Braai-area
Verskeie platskerm TV's met DSTV
Op hierdie vloer is daar ook addisionele toilette wat deur mans, dames en ouers gebruik kan word wat kom kuier.
Die wassery is ook op die vloer.

HEIMAT MANNERHEIM PRYSE VIR 2016
Verblyfkoste vir 2016 beloop R3250.00. Dit sluit alle geriewe soos bo genoem in.
Addisionele koste:
Addisionele koste:
- Gekookte etes werk op bestelling en word biometries bespreek volgens behoefte. Ouers betaal bedrag in aparte rekening vir gebruik deur student. (Dit kan ook gebruik word vir ander aankope in kafeteria).
- Dieselfde geld vir die wassery; was, droog en stryk. Daar is wasgoeddrade op die dak.
- Die kragmeters in elke eenheid werk op 'n vooraf-betaal-stelsel. Affikampus laai elke eerste van die maand R100.00 per student waarna studente self krag moet laai indien nodig. (Die warmwaterstelsel werk op sentrale "Boiler"-stelsel en dit is nie vir die rekening van student nie).
- Beperkte onderdakparkering is beskikbaar teen R2400.00 per jaar.
- Oop parkering beloop R1200.00 per jaar.